Print


1.    Kom ons laat tersyde mooi woordjies, en konsentreer op die beduidenswaardigheid van elke gedagte, dan sal ons lig werp op omstandighede en feite.

2.    Wat ek nou wil voorstel is ons sisteem vanaf die twee uitsigte, onsself en die GOYIM (weiende vee) oftenwel Heidene.

3.    Dit is duidelik dat mense met slegte instinkte veel meer in aantal is as die goeies, en die beste manier om hulle te regeer is deur geweld en terreur, en nie met akademiese besprekings nie. Elke mens reik na mag, almal sal met graagte diktator speel as hul maar net kon, en die wat nie die algemene welsyn sal inboet vir eie belang nie, is bitter skaars.

4.    Wat het hierdie roofdier, Mens, ingehou, getem, wie het hom sover gelei?

5.    Aan die begin van beskawingbou, was hulle ondehewig aan brutale en blinde mag, later deur wetgewing, wat dieselfde mag is, in vermomming. Dit bring my tot die gevolgtrekking dat die wet van die natuur dui na ‘krag is mag’.

6.    Politiese vryheid is ‘n idee, nie ‘n feit nie. Mens moet weet hoe om hierdie idee toe te pas wanneer benodig om dit as aas te gebruik om massas mense na jou party te trek met die doel om ‘n ander party aan bewind te vergruis. Die taak word vergemaklik as die teenstander ook besmet is met die idee van vryheid, oftewel liberalisme, en bereid is om, ter wille van ‘n idee, deel van sy mag op te gee. Dit is presies dan hier waar die oorwinning van ons teorie tevoorskyn kom; die slap leiriemme van regering word dadelik opgeraap en saamgespan deur ‘n nuwe hand, want die blinde mag van die nasie kan nie ‘n enkele dag gaan sonder leiding nie, en die nuwe owerheid pas net in daar waar die oue geknak is deur liberalisme.
Goud

7.    In ons dag is die mag wat die liberale heersers vervang het, die mag van goud. Eens het Geloof geheers. Die idee van vryheid is onmoontlik om te verwesenlik want niemand weet hoe om dit met matigheid te gebruik nie. Dit is genoeg om mense oor te gee aan selfregering, en kort voor lank is hulle ‘n verwarde trop. Van daar af aan is dit binnegevegte wat gou klasoorlog word, te midde waarvan State afbrand en hul aansien word tot as gemaak.

8.    Of ‘n Staat homself uitmergel in sy eie stuiptrekkings, of interne stryd dit onder die invloed van eksterne vyande bring, dit maak vir ‘n verlore saak, dis onder ons mag. Die tirannie van Kapitaal, wat geheel in ons hande is, reik ‘n grashalmpie uit na die sinkende Staat, wat dit noodwendig moet aangryp, of sink.

9.    As iemand met liberale gedagtes kla dat die bogenoemde oordenkinge ongenaakbaar wreed is moet ek vra: As iedere Staat twee vyande het, en met die eksterne vyand is alle taktieke geoorloof, soos om nie die vyand jou planne van aanval en verdediging te vertel nie, of hom in die nag aan te val, of met ‘n oorheersende meerderheid van mag, hoekom dan word dieselfde taktieke teen ‘n erger vyand, die boorwurm in die stutte van ons beskawing en volkswelsyn, onnodig wreed  en ontoelaatbaar genoem?

10.    Kan enige logiese mens hoop om die skares te lei met behulp van redelike beraadslaging en argumente, wanneer enige kapsie of weerspreking, hoe onnosel ookal, aanvang mag vind by die skare, wat ‘n beperte kapasiteit vir redenasie het? Mense in skares, en die mense in die skare, gelei deur kinderagtige eiewil, gelowe, tradisies en sentimentele teorië, verval in partygeskille, wat enige kans tot redelikheid ontmoedig, teen enige sin van redelikheid hoegenaamd. Elke besluit deur ‘n skare berus op ‘n meerderheid wat toevallig bestaan of aspris gepak is, en diesulke ondeurdagte besluite saai die akker van anargie.

11.    Politiek het niks uit te waai met moraliteit. Die leier wat lei deur morele is nie ‘n kunsvaardige politikus nie, en dus op ‘n wankelrige troon. Hy wat wil regeer moet slinks wees en goed kan voorgee. Grootse volkswaardes, soos openlikheid en eerbaarheid, is politiese sonde want dit bring heersers van hul troon selfs makliker as die sterkste vyand. Diesulke waardighede laat ons vir die Goyim, ons self moet geensins daardeur gelei word nie.
Mag is Krag

12.    Ons mag lê in ons krag. Die woord “regte” is ‘n abstrakte gedagte en beteken niks meer nie as “Gee my wat ek eis, as bewys dat ek sterker is as jy.”

13.    Waar begin regte, het dit enige einde?

14.    In enige staat met swak organisasie van gesagstruktuur, met onpersoonlike wetgewing en leiers wat hul persoonlikheid verloor in die menigtal regte wat voortvloei uit liberalisme, vind ek ‘n nuwe reg, om aan te val uit ‘n magsposisie, en die bestaande magte van beheer en regulasie na die wind te strooi, om die instellings te herbou, en te heers oor die wat hul mag vrywillig voor ons neerwerp in hul liberalisme.

15.    In die huidige toestand van wankelrige regerings en magsverdelings, sal ons mag onoorwinlik staan, want dit sal ons geheim bly tot die oomblik wanneer ons sterk genoeg is dat geen ander mag of skelmstreek ons sal onderkry nie.

16.    Uit hierdie tydelike onheilighede wat ons verrig, sal opstaan ‘n onwrikbare bestel, wat die masjienery van die samelewing sal regruk uit liberale verval. Die doel regverdig die metode. Ons moet ons nie soseer toesspits op dit wat reg of verkeerd is nie, maar eerder op dit wat nodig en bruikbaar is.

17.    Voor ons lê ‘n strategie wat op een lyn beplan is, en ons mag daarvan nie afwyk nie, almiskie dit eeue se inspanning vernietig.

18.    Om uit te brei aangaande bevredigende aksies benodig ons ‘n begrip van die agterbaksheid, laksheid, wispelturigheid van die skare, hul tekort aan begrip en waardering vir hul eie lewensomstandighede en welsyn. Verstaan tog, die mag van die skare is ‘n blinde, onnosel en ondeurdagte krag alewig verleibaar deur voorstelle vanaf enige kant. Die blinde lei die blinde die afgrond in, dus kan geen lid van die skare, hoe wys ookal, maar sonder politieke vaardigheid, leierskap neem sonder om die hele nasie die verderf in te lei nie.

19.    Slegs iemand wat van kindsbeen die taal van politiek leer, kan verstaan watse woorde gebou kan word met die politieke alfabet.

20.    ‘n Mensdom op sigself, oorgelaat aan dié wat hulself uit die skare opruk, kom tot verval deur partygeskille en die jaag na eer en mag wat daaruit voortspruit. Is dit moontlik vir die massas om kalm en sonder jaloesie die sake van die staat aan te pak, om oordeel te spreek oor sake wat niks te doen mag hê met persoonlike voorkeure nie? Kan hulle hulself verdedig teen ‘n vyand van buite? Ondenkbaar, want ‘n plan opgebreek in soveel stukkies as wat daar mense in die skare is, verloor eenheid, word onverstaanbaar, en is as sulks onvervulbaar.
Ons is Tiranne

21.    Slegs die ongenaakbare heerser kan ‘n plan duidelik uitbou en in sy geheel deur alle dele van die staatsmasjienerie laat versprei. Hieruit word dit duidelik dat ‘n bevredigende regering al die mag konsentreer in die hand van een enkele verantwoordelike persoon. Sonder hierdie tirannie is daar geen kans vir ‘n beskawing gerig deur een mens nie, instede sal die massas dit dra. Die skares is wreed, en hul wreedaardigheid kom na vore met die geringste geleentheid. Die oomblik wat die skare vryheid in eie hande neem, verval hul gou in anargie, in sigself die hoogtepunt van barbaarsheid.

22.    Kyk vir die alkoholisties gediertes, besope aan drank, die onbeperkte verbruik verseker deur hul vryheid daaraan. Ons loop nie daardie pad nie. Die Goyim vermaak hulself met alkoholiese dranke, hul jeug veronnosel deur klassisisme (verwys alles terug na die “klassieke denkers”) en immoraliteit op vroë ouderdom, soos hul geleer is deur ons agente; onderwysers, lakeie, soogmoeders in die huise van die rykes, deur klerke en kokkedore, deur ons vroumense in die uithangplekke waar die Goyim  hulself vermaak. Tussen hiedie agente tel ek dan ook die sogenaamde “sosiale vlinders”, die van ons vroumense wat vrywillig deelneem aan die andere se korrupsie en luuksheid.

23.    Ons slagspreuk is “Mag en Skyn”. Slegs Mag kan oorwin in politieke sake, veral as dit versteek is agter die vereisde talente van die staatsrigters. Geweld is die beginsel, en skelm skynheiligheid die reël van enige regering wat weier om hul kroon te laat val voor die voete van agente van ‘n nuwe Mag. Hierdie euwel is die een en enigste manier om die goeie te bereik. Daarom stop ons nie by omkopery, bedrog en verraad nie, as dit ons help oppad na ons doel. In politiek moet jy weet hoe om ander mense se eiendom op te raap sonder skroom, as dit beteken ons bekom onderdanigheid en soewereiniteit.

24.    Ons Staat, op die mars na vredevolle oorname, het die reg om die gruweldade van oorlog te vervang met meer bevredigende en minder opsigtelike maniere van doodsoplegging, broodnodig om die terreur te handhaaf waarmee ons blinde onderdanigheid afdwing. Regverdige maar ongenaakbare geweld is die grootste faktor van staatsmag. Nie net vir eie gewin nie, maar ook in die naam van plig en oorwinning, moet ons hierdie program van Mag en Skyn navolg. Die idee van regverdigheid is presies so sterk soos die mag wat jy kan toepas. Nie deur die dade self nie, maar die die doktrine van tirannie sal ons oorwin en elke regering ons onderdane maak. Dit is genoeg dat hulle weet ons is ongenaakbaar wreed, en hulle sal alle ongehoorsaamheid staak.
Ons sal liberalisme tot einde bring

25.    Ver in die verlede was ons eerste om te tussen die skares te kerm oor “Liberty, Equality, Fraternity” oftewel, Liberalisme, Gelykheid en Broederskap, woorde wat sederdien herhaal word deur elke verkiesingspapagaai wat neerdaal op hierdie lokaas, en daarmee saam dra hulle weg die welsyn van volke; ware vryheid en individualiteit, voorheen so inniglik beskerm teen die  druk van die trop. Die kastige wyse  intellektuele van die Goyim kon geen kop of stert maak van die woorde geuiter in abstraksies nie, hulle kon nie sien dat die natuur geen gelykheid bevat nie. Moeder Natuur het in haar wysheid verskille in breins, karakters, vermoëns uitgedeel, nes sy onwrikbare navolging van haar wette en reëls vereis. Hulle het nooit verder gedink nie, gesien die skare is ‘n blinde ding, dat opstokers uit hulle gelede wat wil regeer, polities net so blind soos die skare is, dat die met vermoëns, al is hulle dwase, wel kan regeer, terwyl die sonder dielselfde vermoë, self as hy briljant is, niks verstaan van politiek nie.  Aan hierdie dinge het die Goyim hulself nie gesteur nie, dog is dit presies hoe familiebelange lankal regeer: die vader dra oor aan die seun al die kennis van politieke sake op ‘n wyse wat niemand buite die familie kan verstaan of uitlap aan die wat regeer word nie. Soos tyd verloop, het die familiebelange wat wêreldsake beheer, uit die openbare oog verdwyn, en dit bevorder die suskes van ons saak.

26.    In elke hoek van die wêreld  weergalm die woorde Liberalisme, Gelykheid en Broederskap, uitgebasuin deur ons blinde agente; legioene van hulle dra ons banier entoesiasties aan. Die hele tyd is hierdie woorde ‘n kankerwurm aan die werk om die welsyn van die Goyim te ondergrawe, om ‘n einde te sit aan vrede, stilte en eenheid, om te vreet aan die fondamente van elke Goy staat. Soos jul later sal sien, het dit ons gehelp na oorwinning, dit gee in ons hande die meesterkaart, naamlik die verwoesting van voorregte, in ander woorde, die ontneming van vergunnings, die  daadwerklike voortbestaan van die Goy koninklikes, die enigste klas wat ‘n skans kon vorm tussen die landsbevolkings en ons. Op die oorblyfsels van die ewigdurende bloedlyn van hul Goy aristokrasie, het ons gebou ‘n aristokrasie van geld. Kwalifikasie vereis rykdom, rykdom wat op ons staatmaak, en kennis, wat ons deur ons hoogleeraars aangedryf word.

27.    Ons oorwinning was vergemaklik deur ons menseverhoudinge; met die wat ons wou, het ons op die mees sensitiewe draadjies getrek, die kontantbalans, gierigheid, die onversadigbare hunkering na besittings. Elkeen van hierdie menslike swakhede is op sigself genoeg om ‘n mens se dryfveer af te loop, want dit onderhef die mens se werke aan diegene wat hom betaal vir sy aktiviteite.

28.    Deur vryheid te vervreem van die werklike betekenis daarvan, het ons mense wêreldwyd oortuig dat hul regerings slegs opsigters is, alles behoort “aan die mense”, en hulle dink hulle kan die opsigter vervang soos ‘n vrot kous.

29.    Dit is met hierdie moontlikheid om die verteenwoordigers van die bevolking  net so te vervang dat ons, so te sê, die reg bekom het om aanstellings te doen na ons wil.