Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Hillary Clinton sal nooit ‘n oop, regverdige en eerlike verkiesing wen nie. Daar is egter mense met vreeslik baie geld, wat haar graag wil sien as president, juis weens haar openlike en onverskrokke barbaarsheid teenoor enigiemand wat sy minag. Haar eie personeel vermy haar waar hulle kan! Met Hillary as president, kan hulle enige oorlog begin, enige persoon teregstel, enige geld steel, en enige land se bates opeis. Kyk maar wat het sy met Libië gedoen. Mens kan nou na Tripoli se hawe gaan, en vir 400 Euros, kan jy mense koop. Soos in, jy betaal ‘n paar pond, en dan vat jy ‘n mens huistoe wat aan jou behoort soos wat ‘n hond of ‘n stoel aan jou behoort. As jy voel dis hoe dinge moet werk, dan is Hillary jou president. Maar nie genoeg klein kommunissies wil vir haar stem nie.

In 2008, toe sy teen Obama moes staan, het ek gedag dis haar dag. Ek het gedag die bankgiere sal die stemmers eers makmaak met ‘n vroulike president voor hulle skroom om ‘n Swartmens daar te plaas. Ek het nie geweet Brakkie-bams is ‘n volbloed bankgierwelpie nie. Hillary was wel darem die mag gegee om ‘n bietjie uiting te gee aan haar megalomania. Sy was duidelik belowe “volgende keer”, maar toe kom daai Trump vent en beneuk alles. Ek het gedag hulle gaan ‘n triek trek met Bernie, sodat Hillary kan regeer, maar weereens was ek verkeerd! Trump is toe nie ‘n volslae idioot nie, hy is ‘n volslae bruikbaar! En Hillary murmureer uit die hoeke, maar nou is daar weer kans!

Met Bernie, het ek gedag hulle sal hom laat deelneem, en Hillary is dan vise-president. Paar weke na die inhuldiging, kan die ou man mos maar ‘n swak hart ontwikkel, dalk selfs selfmoord pleeg, dan is Hillary outomaties koninging van haar wêreld. Dit blyk egter dat Bernie Sanders nader is aan die politiese voorspeen as die Clintons, of selfs prins Andrew. So fênsie as wat hulle is, was hulle voor die Epstein-bus gesmyt soos gewone plebs. Dit blyk niemand het genoeg mag om Bernie te vermoor ter wille van Hillary se ambisie nie. Bernie staan weer, maar Hillary is stil. Die algemene gevoel onder die Hillariete is dat Joe Biden moet staan teen Trump, en weereens word Bernie uitgedryf. Hoekom die liefde vir Uncle Joe? Want hy’s kapoet!

Joe Biden is die perfekte verkiesingsveldtog–maat vir Hillary: Die man is oud, baie oud, hy kan enige dag omkap. Hy is siek, swak en kan enige dag omkap. Hy is seniel en kens en hy vergeet straks binnekort hoe om trappe te gebruik, en kan straks op sy kop val. Die kanse dat Joe Biden lank genoeg wakker sal bly om te sien hoe sy presidentskap verloop, is skraal tot geen. As Joe net skielik omval en omgaan, sal dit bykans onmoontlik wees om Hillary te verdink, nie so nie?

Die enigste probleem met hierdie plan is natuurlik Trump. Bernie sal sy gat skop in omtrent enige vrye verkiesing, maar die Democratic Party (Inc. Llc. etc) is kommuniste, die aartsvyand van die sosialis. As jy nou ‘n ryk kommunis wil horries gee, vertel hom van Bernie Sanders die sosialis. Daar is geen manier op godsaarde wat Bernie Sanders naby daai grrot wit huis sal kom nie. Gelukkig is Trump ook ‘n Bolshevik en deel van die kommunistiese Republican Party (Llc, Inc en so aan). Of Hillary wen of nie, die kommuniste sal bly regeer, maar met Hillary het ons ekstra probleme. Dis soos ons gewaarsku het toe Obama opstaan. Ons het gesê Afrika gaan afskyt, en niemand sal kla nie, want die bokker is mos kastig Swart. Wat het gebeur? Gaan koop ‘n slaaf in Libië en vra hom/haar/dit. Met ‘n vrouepresident kan dit selfs erger wees.

Die kommunis is lang dekades besig met die propaganda dat ons die regerings moet oorgee aan vroue, dan sal daar nie oorlog wees nie. Het julle al mooi gekyk na Hillary? Dalk dink jy psigose is verskoonbaar vir ‘n dame, dis mos maar net hormone en so aan? Hillary die lesbiër is lankal verby menopouse, die enigste hormone wat in haar oorbly smag na die bloed van alle patriotte. Die ding is hoogs onstabiel, haar kriminele rekord volg haar soos ‘n stank, en sy word herhaaldelik genoem as ‘n grootse speler in die internasionale kindersmokkelary-vir-prostitusie besigheid. Sy is die een wat uitgekom het met die woord “arkancide”. Dis nou wanneer jy selfmoord pleeg deur jouself in die agterkop te skiet. Drie keer.
Maar net omdat Hillary ‘n stuk gemors is wat arm mense verafsku en kinders molesteer, kan ons mos nie net alle vroue weerhou van regering nie, reg? Aan die einde van die dag moet die ‘vroulike sagtheid’ tog iets te biede hê aan die politiese proses? Kom ons gaan soek daardie ‘vroulike sagtheid’ in vroëre regerings:

Margaret Thatcher, die sogenaamde Iron Lady. Onder haar sagte hand het ons die wêreld verlos van armoede, deur al die staat se eiendom, wat eintlik en direk aan die Volk behoort, weg te gee aan internasionale bankgiere onder die vaandel van ‘privatisering’. As jy nog steeds dink privatisering is ‘n goeie idee, nooi ek jou om nog webwerwe soos die te besoek, ons het baie, baie bewyse dat dit een grootskaalse kommunistiese sameswering is om die mensdom te verslaaf aan maatskappy-belange. Gaan lees tenminste die Protokolle van Sion, asseblief, as jy nog boeke kan bekostig nou dat opvoeding ‘geprivatiseer’ is en ons 100% belasting betaal op alle teksboeke. Blykbaar moet ons belasting betaal op boeke, want dis ‘n “opvoedingssubsidie”. Net teksboeke, want storieboeke en stront oor Hillary Clinton se wonderlike lewe dra geen belasting nie.

Theresa May. Ag tog, gaan vra enige Ingelsman sonder spaargeld hoe laaik hy van ‘austerity measures’. As jy enige vrae het aangaande die toekoms van Engeland, bied ek jou twee profesië: Huxley en Orwell voorsien ‘n tyd waar ons Engeland iets noem soos “Airfield One”. In Openbaring vertel Johannes ons hoe die hoer aan die kus wat die wêreld regeer met geld (City of London) sal verval en  verander in ‘n “versamelplek van allerhande onreine en haatlike voëls”. Hoe kan ‘n voëltjie, ‘n skeppingvan God, onrein en haatlik wees? Dis mos nie asof voëltjies bomme uitpoep as hulle oor jou vlieg of iets nie?
Onder Theresa se leiding, het Brexit in die Britse bewussyn ontkiem, en almal behalwe Amerika is vreeslik hartseer. Die res van die wêreld is stadig besig om Amerika se militêre basisse teen te staan, en heelparty word nou stadig en stil ontruim. Die grotes, soos Ramstein in Duitsland, word net groter, maar die dag as daai moet waai, sal dit lekker wees as Engeland nie meer deel van die EU is nie. Airfield One is broodnodig vir volhoudbare nasionale sekuriteit beleggersvertroue. Dankie Theresa, jou vroulike leierskap het niemand ooit seergemaak nie, nê?

Angela Merkel. Onder Angela se sorgende hand, betaal Duitsland nou nog meer belasting aan Israel en almal wat sê hulle het Hitler se poep geruik. Onder Angela het die Duitsers uitgevind dat referendums ondemokraties is. Onder Angela het die hele wêreld geleer dat enige landsburger van enige land enige tyd outomaties as terroris geklassifiseer word, want dan mag jy al sy oproepe en boodskappe onderskep sonder enige wetgewer se oorsig. Angela het ons geleer dat patriotisme gelykstaan aan anti-Semitisme, wat natuurlik outomaties neo-Nazi aspekte verleen aan jou fascistiese gekerm oor onbeperkte immigrasie. Hulle goedkoop arbeid sal belasting betaal vir die tekort aan welsynlewering vir landsburgers, en die verkragting van die wet ter wille van goeie verhoudinge met kriminele en mensesmokkelaars.

Almal buite Duitsland is regtig lief vir Angela se sagte, leidende hand. Veral die wat nog oppad soontoe is, op Angela se uitnodiging.

Ons kan vele koninginge en prinsesse en sommer net Daisy de Melcker bysit. Enige veldbioloog kan jou vertel dis die leeuwyfies wat die bok vang. Dis die sterkste teef in die hondetrop wat besluit wie teel en wie vrek. “Hell hath no fury like woman scorned”. Vroue is nie swakkelinge wat na hul asem hyg vir elke spatseltjie bloed nie. Die tipe wat jy laaik, miskien, maar meeste vroue is net doodgewone mense, met doodgewone passies en vrese. ‘n Vrou kan ‘n sneller net so goed druk soos ‘n man!

Hoekom, dus, is die kommunis so gaande oor vroulike leiers? Hou dit verband met hul liefde vir kinders? Ek praat nou nie van die kindertjies wat hulle ritueel molesteer deur hul ouers te verarm tot die kinders maklike teikens word nie. Kyk na Emmanuel Macron. Malema. Guaido. Obama. Die kommunis stel graag jongelinge aan in posisies van mag, want sonder ervaring, kan selfs die slimste ou net opereer met begeleiding, advies, adviseurs, mense agter die skerm wat alles bepaal wat uit die blêrrie kind se mond uitkom. Die kommuniste is alewig besig om die wysheid van die jeug voor te praat, in ons kele af te druk. Nee, die skrywer is nie ‘n suur ou man nie, sy oë is net vreeslik groot, en sy ore luister.

Wanneer jy die dag ‘n gewone vrou kry om geweld te pleeg, skroom hulle nie. Die gemiddelde vrou is ook die gemiddelde mens, wat liewer geweld sal vermy. Moffies is welbekend vir hul wreedheid. Daai skewe kykies en sarkastiese opmerkings en vieslike grappies kom nie uit die reinste siel van ‘n blommekind nie. Dis hoekom so baie van hulle in die weermag beland; hulle is baie begaan oor hul manlikheid, moet dit bewys en so aan. Lesbiërs is nie ver agter nie. Wanneer ‘n lesbiër die kans gegun word om ‘n man te verkleineer of af te knou, kan min die versoeking weerstaan. Ons oordeel nie, ons observeer.

Mens kan amper sê, nee, sien, hoe die toebroodjie-mense (GLBTq, oftewel Gherkens, Lettuce, Bacon & Tomato with quinoa sauce) die toebroodjie-mense word geleer hoe hulle al dekades, eeue lank onderdruk word deur die “patriarchiese stelsel”. Dis nou waar elke volwasse man skuldig is aan onderdrukking van moffies, vroumense, swartmense, kleurlinge, Chinees-Amerikaners… hel, dit draai uit “patriarch” beteken “witman”? Nou soek elke mof, swart of sommer net enige nie-wit-man holkop sy weerwraak teen Witman? Dis Protokol!

Die Protokolle van Sion verduidelik dan ook spesifiek hoe ons alle hoër gesag aan jongelinge moet oorgee, sodat Sion die raadgewers kan voorsien. Eksperts in elke denkbare aspek van regering word ingekontrakteur deur die gekose kindertjies in parlement, want “wie kan tog al die goete verstaan?” Die regstelsel word verkrag deur veelvuldige verklaring van dieselfde wet aan te bied, en dan daarvolgens te straf op grond van aanbevelinge deur 'eksperts'. “Geen regter ouer as 45”! Ja, dis wat die Protokolle vereis: kinders met mag! Ons Ouditeur-generaal is ‘n kind wat vir ‘n internasionale boekhoufirma werk. Hulle ruil hom so elke nou en dan. Wat is sy naam vandag? Wie weet? Maar hy bepaal ons monetêre beleid!

Vroue word nie baie genoem in die Protokolle nie, maar dan, vir ‘n Sionis is vroue mos net teelkudde. Hulle mag nie eens hul hoof ontbloot in die buitelug nie! Jy’t gedog hul vroue het almal pragtige hêrdoes? Dis pruike, mens, pruike! Hulle dra die goed soos hoedens. Meeste mense weet dit nie… Pruike, want hulle is so liberaal en modern, hulle smelt net in tussen die heidene. Die droom van vroueleiers kan dus alleenlik verduideleik word deur aan te neem dat vroue steeds gesien word as op dieselfde intellektuele vlak as kinders, en hulle sal slegs regeer onder 'n leidende manlike hand.

Nou verstaan ons almal hoekom die hogere plekke van ons samelewing ingeneem word deur vroue, homoseksuele en kinders. Die een klomp is wreed wanneer hulle daarmee kan wegkom, die res is te jonk om te verstaan watse stront hulle besig is om aan te vang in die naam van ‘demokrasie’ en ‘libbertie’. En vroue het blykbaar tog nie hul eie verstand nie.

So, ja, kom ons vervang al ons politici met vroue en kinders, die wêreld sal onmiddelik alle oorloë stop, elke mens sal weer menswaardigheid verkry, en niemand sal ooit weer diskrimineer teen enigiemand anders nie…

…want die teef sal jou kop laat afsny sonder om te smaail.

Naskrif. Die vorige behandel net Hillary as kandidaat. Haar verkiesingstryd teen Michelle Obama en Chelsea Clinton woeker in die agtergrond... 'n Kind en 'n vermoede transseksueel in 'n rok. Kan Hillary regtig daarteen wedywer? Dis 'n heel ander onderwerp!