Kom ons begin met die swart, vroulike James Bond. Eintlik is haar naam nie James nie, sy word net spioen nommer 007. Om die waarheid te vertel, is ek nogal verbaas dis nie boonop ‘n kruppel transgender ook nie. Nie dat dit saak maak nie, dis mos die storie wat tel, nie waar nie? Sy sal sekerlik baie ‘middle-aged white supremacist’ gat skop. Dis mos hoe dit werk, deesdae; moenie wit wees nie, moenie oud wees nie, moenie manlik wees nie, moenie heteroseksueel wees nie. Ons wag in spanning om te sien watse lesse ons by hierdie wêrledwyse jong dame sal leer. Maak my wakker wanneer dit verniet wys op teevee of iets. Hollywood maak lankal nie meer geld deur ou stories herhalend op te kikker vir my nie. Of komiekboeke; kan niemand nuwe stories uitdink vir flieks nie? Is al die skrywers dood?
Wat ons bring by die smeerminnetjie. Swartvinnetjie. As kind het ek my altyd verbeel dat meerminne soos visse lyk, aansiensgewyse. Jy weet, skubbe wat glinster met silwer en groen en pers, nes ‘n vis. Selfs ‘n moddervis se vel glinster pragtig, as jy reg kyk, hoekom sou ‘n meermin komkommer oor aaishadou? Om die waarheid te onthou, verbeel ek my amper die goed in my prentjieboeke was blou en groen en geel en so aan, wie heg ras aan ‘n bleddie vis? Diegene wat rassehaat aanblaas, dis wie. Nou voel witmense die wêreld oor, dat hulle kultuur onder aanval is. Siestog, man!
Eersens, is komieks nie kultuur nie. Ja, dis deel van jou kulturele ervaring, maar tensy jy weet waar Superman sy voordeursleutel wegsteek, moet jy saamstem, jou ervaring was van iemand anders se (denkbeeldige) kultuur. Jy het insig ontvang in die kultuur van een of meer mense, wat uiting gegee het aan daardie kultuur deur middel van prentjies. Jy het daardie prentjies, met hul bygaande dialoog, gesien, en so dan die kunstenaar/e se kultuur ervaar. Spiderman is nie jou kultuur nie, dis net ‘n komiek. Jou kerk, jou geloof, jou Ma se dreigemente oor jou kortgeknipte toekoms as jy weer daardie..., dít is kultuur. ‘n Klomp mense het in die verlede uiting gegee aan daardie kultuur, en stories was een so ‘n uitlaat. Die beste stories word oorvertel en vervorm en bygelas en saamgeflans, en so vertel die wêreld vir hulself stories om die lewe te verduidelik. Soos wat die lewe kompliseer, so word ons stories ingewikkelder, tot ons mekaar begin vertel van libbertie en demokrasie.
Iemand het eenkeer opgemerk dat Shakespeare àl vyf die Groot Stories geskryf het. Meer korrek, het Willie Wikkelspies al vyf die mees ooglopende meta-stereotipes gebruik as storielyne. Jy weet; onvervulde liefde, weerwraaak, verraad en so aan? Daar is selfs diesulkes wat sê niemand daarna kon een ware nuwe storie vertel nie, alles is variante op Shakespeare, wat op sy beurt bloot net die argiewe beroof het. Meeste mense wat hul geld verdien met ‘n geskrywery, plus diegene wat hul betaal vir hul ‘werk’ (of net tenminste ons snert lees), voel natuurlik anders oor die saak. Dit is tog ‘n kenmerk van jou ‘gevorderde intellek’ as jy ‘n nuwe storie kan vertel, of ‘n ou ene op ‘n nuwe manier. Om ‘n ou storie te vertel asof dit jou eie is, dit noem ons plagiaat.Vir die wat nie weet nie, plagiaat is ‘n vreeskriklike skandalige aantuiging. Plagiaat word gesien as ‘n aksie van lae intellektuele morele, so te sê.
Plagiaat word oor dieselfde kam geskeer as roof en aanranding, maar Hollywood voel geen skande nie. Ons kyk die afgelope dekade na flieks wat eintlik net nuwe weergawes is van ou flieks. Of komiekboeke, vanuit die 1970’s. Op hul beste dag, sal hulle ‘n ou gunsteling verkrag en as iets soortgelyk opdis, met baie bloed en seks en hope ‘verteenwoordiging’. Tolkien draai in sy graf van lag... Of hulle herhaal letterlik alles woord vir woord. Tolkien moet vertolk word, maar Harry Potter se towerspreuke moet godsdienstig korrek onthou word? Maar nou is daar iets nuuts op ons skerms, halelu-uja! Al dieselfde stories...maar nou is die helde swart, of vroulik, of swart vroue, of mans wat voorgee hulle is vroue...of sommer net flappende moffies wat hulself verlustig in hul nuutgevonde vryheid om soos altyd aan te gaan. Maar ons sien net weer dieselfde stories, oor en oor...
Die ongeërgde waarnemer kan dalk Hollywood se helduitruilingstegniek afskryf as blote rassisme. ‘n Noodwendige resultaat van die sug na weerwraak op die mistieke Witman wat Alles Gesteel het. Hierdie anti-witman rassisme vind veel uitdrukking in die ‘kuns’ wat die pedofiele en pederaste van Kalifornië opdis. Ons het reeds die argument oor kultuurafbreking verkleineer, reuse vlermuismans met koëlvaste onderbroeke is deel van niemand se “kultuur” nie. ‘n Meer verskoonbare suspisie is dat die rassiste nog altyd reg was; swart mense kan nie iets nuuts maak nie. Dis natuurlik snert, plus, daar is duisende Afrika-stories wat nog nooit deur die Almagtige Sony Patentmonster opgevreet is nie. Hoekom moet ‘n meermin se velkleur aanpas in dieselfde storie, hoekom kan ons nie net ‘n nuwe storie skryf vir die swart meermin nie? Hier lê tog ‘n raaisel?
Mens kan nie regtig verwag die swart bevolking van Hollywood moet skielik in ‘n klomp Shakespeares verander nie. Meeste van hulle is nie geletterd genoeg om hul draaiboek te lees nie. Wat beteken daai woord; “Brou” eintlik? Of “hou”, soos in “...jo mama shie bie ‘n hou...” Op Ingels, as jy nou ‘n draaiboek skryf, sal jy dit spel as “...yo’ mama she be a ho’...” wat eintlik moes lees “...your mama she be a whore...”. Nou lees daai laaste sin met ‘n swaar Neger-aksent. Dit moet klink na : “jô mama shie bie ‘n hô...” Maar die gemiddelde Hollywood ‘rolmodel’ is te ongeletterd om the weet bro’ (sê BRA) is kort vir brother. Maar hulle lees verkeerd, spreek dinge verkeerd uit, word miljoene betaal, en wen Oscars. Nou is die wêreld vol ‘brous’ en steeds kerm hulle dat die ou, ryk wit mans nie genoeg pryse uitdeel vir swart supersterre nie. Nie een swart superster het al soveel as tien dollar van sy miljoene opgeoffer vir ‘n Swart Oscar geleentheid nie. Nee wat, van daai klomp gaan ons niks nuut of oorspronklik uitkry nie. So waar sal Hollywood nuwe stories kry?
Wie het gesê Hollywood soek nuwe stories? Hulle het reeds goeie geld betaal vir die wat hulle het, en daar is tog net vyf regte stories, nie waar nie? In elk geval is die bevolking se aandag so kort, hulle sien elke keer ‘n nuwe fliek, kyk, die heldin is die keer blond, hoe nuut! Solank daar nuwe kinders is wat op die ‘casting couch’ grootword, sal daar nuwe gesiggies wees om die ou stories nuut te laat lyk, of hoe dan nou? Of, of... Is daar iets aan daardie handvol flieks, wat ons oor en oor MOET sien, tot ons begin dink dis ons kultuur? Om die meermin swart te maak, is dalk nie soseer om die wit mense te koggel nie, maar om Swartmense in dieselfde gat in te trek waar Witmense reeds op die bodem lê en spartel: Atheïsme. Onaantasbaarheid van wille poeliesmanne. Kredietwaardigheid. Die begeerlikheid van geverfde gesigte. Aandelebeursambisie. ‘n “Groeiende ekonomie”. Kinderpornografie. Skuld.
Die wit rassiste moet seker vreeslik gelukkig wees om uit te vind hul swart landgenote is nou onderhewig aan Satan se trawante in Hollywood, nes die Witmense die afgelope honderd jaar, halleluja! Die swart rassiste, darenteen, raak half omgekrap as iemand daaraan dink om níe tou te staan by die “nuwe” teater nie. Toe Black Panther gedraai het, wou nie-blankes in Amerika mekaar skop tot hulle gaan kyk... na nog ‘n komiekboek-fliek, met swart gesigte. Dieselle storie, met swart gesigte.
Ons wag nou vir die swart Swartman, want al die swart mans speel Witmans met swart velle, om ‘n kultuur uit te beeld wat nie aan Wit óf Swart behoort nie. En nee, daar is geen ooglopende samehorigheidsbeplanning agter Noddy.... Noddy! Hy was die eerste ou om gepolitieskorrekteer te word, toe die Golliwog oornag moes verdwyn. Wat ‘n pragtige weerwraak! Ek wed julle hulle gaan Noddy swart maak! As hulle die regte besit, naturlik. Nie dat besitreg Hulle gestop het om Prince die kunstenaar voorheen bekend as Prince* se huis te beroof nie, van oor die tweeduisend opnames, na sy vreeslik-verdagte “selfmoord” of iets. Hulle, en ek bedoel Hulle, sê hul besit al sy werk. Hulle het laasweek geweier om Spiderman op ‘n grafsteen van ‘n vierjarige seuntjie toe te laat. “Kopiereg,” sê hulle, “die aansien van die handelsmerk,” sê hulle. Oor ‘n halwe eeu oud, Spiderman, daar was ‘n tyd toe kopierag verval het. Toe “lobby” Sony die Fed.
Maar wat is dit met “The Fugitive”? Daai fliek het in my leeftyd alleen tenminste vier keer gedraai onder ander name, selle storie. Die spioen wat die wêreld red deur bevele te verontagsaam op bevel, hoeveel van daai het jy al gesien? Of die dom ‘doodgewone’ ou wat die wêreld red omdat hy weet wie het ‘n bofbalspel gewen in 1923. Of die naïewe meisie wat Groot Stad toe kom om roem te soek, en net ‘sleazy motel rooms’ vind, maar dan red die Held haar, en sy kry ‘n droom rol in Hollywood, of haar koekies begin skielik verkoop soos, um, soetkoek? Deesdae word sy natuurlik oornag die uitvoerende direkteur van ‘n megamaatskappy, net so maklik soos die laaities met neuse vol wit poeier dit gedoen het in die ‘negentigs. Nou gaan sy swart wees? Of gay? Kruppel? Watter hartsnaar gaan Hollywood volgende op trek vir geld?
So: Ons verwag dus ‘n swart Noddy, ‘n swart Superman en ‘n swart span engele vir Charly, en hulle gaan almal white supremacist ass skop. Moet net niks oorspronklik verwag nie. En om nie na die ‘nuwe’ flieks te gaan kyk nie, sal rassisties wees. Jy gaan kyk, Hollywood is nou al so ver in jou sitkamer, dit lyk nes nuus.
*Ek self sal nou nie weet wie Hulle is nie, maar Sony het die naam “Prince” besit. Dis hoekom hy sy naam na ‘n simbool verander het, uitgespreek “Love”. Dit was sy enigste uitweg om sy eie identiteit te behou. Kurt Cobain het homself blykbaar liewer geskiet toe hy uitvind wat hy geteken het. Michael Jackson het baklei tot die dag wat hulle hom vermoor het met pille, hy het nooit met seuntjies gelol nie, hy het met Hollywood se kindverkragters gelol, toe hy hulle van sy profyte vervreem het, die grootste sonde op aarde. Mense gril vir sy plastiese neus, maar sy nuwe gesig was nie gepatenteer deur Sony nie. Dis hoekom hy maskers gedra het in die openbaar, want dit sou sondig wees om Sony se gesig bloot te stel vir elke ou met ‘n kamera om plagiaat te pleeg, om kiekies te neem van Sony se eiendom sonder om royalties te betaal. Niemand mors met Sony nie.
Nou weet u ook hoekom elke nuwe aktrise dieselfde lyk; groot ogies, geen ken nie, dik lippe, leë uitdrukking... een van die dae sal net arm mense nog soos ons lyk.