Ons grootste Afrikaanse koerant, Die Beeld, was natuurlik propvol sportnuus. As die Boertjies dom genoeg was om hul land weg te teken ter wille van “internasionale deelname”, dan kan ons mos vir ewig besig bly met stront, terwyl die land om ons afbrand. As iemand iets raaksien, blameer ons “Die Swartes” en gaan voort met ons lewens, tevrede dis nie ons skuld nie. Maar dis nou genoeg van jong mannetjies in kort broekies wat met mekaar se balletjies speel op Loftus, ons praat nou van die “mees moderne grondwet op aarde.”
Wel, dit was, vir iets soos vier maande, toe stel een of ander land se nuwe grondwet ons s’n in die skadu, deur outomaties “die mees moderne grondwet ter aarde” te wees, per definisie van ‘modern’. Steeds het die wat beïndruk was deur “mees modern”, alle vrae aangaande die grondwet bloot afgemaak as ouderwetse kapsie teen moderniteit. Min het die ding gelees, al het die goewerment derduisende vry eksemplare uitgedeel. Maar hulle sê mos, as jy ‘n ding wil wegsteek, sit dit in ‘n boek. Maar moenie ‘n dik boek gebruik nie, netnou lees iemand wat woorde verstaan die bleddie ding! ‘n Goeie traktaat is te lank om gou te lees terwyl jy opfrommel, maar nie so lank dat dit die aandagperk van ‘n kind oorskry nie. Dan gebruik jy Woorde...
U sien, geagte en gewaardeerde leser, dit is nie soseer wat jy sê nie, maar hoe jy dit sê. Woorde het die magiese krag om verskillende dinge te beteken, afhangende van wie betaal vir die interpretasie. Ons grondwet is een niksseggende stelling vol hoop, beloftes en volksontbinding na die ander. Vir elke reël is daar tenminste een letterlike vertaling wat een of ander ‘reg’ uit die hande van die bevolking haal en oorhanding aan ‘n outoriteit, verkieslik ‘n kommersiële belangegroep. Partykeer is die regulasie sommer net bloot anti-mens, ander kere verskuil hulle die beplande massamoord agter een of ander ‘mensereg’ toe te ken wat nie eintlik afgedwing of gepolisieër kan word nie. Deur jou die kastige ‘reg’ te gee, vervaardig hulle die vermoë dat ‘n maatskappy jou daarvoor sal belas. ‘Skiestog, die ‘onafhanklike eksperts’ sal ‘n administratiewe fooi en belastingsubsidie ontvang vir hul broodnodige openbare diens. Betaal uit jou belasting, natuurlik.
Die beste een is waar die vermoë van die bevolking om deel te neem aan die demokratiese proses permanent ontneem word deur die eenvoudige reël dat referendums op die president se afvaardiging alleenlik gebeur. Nou is ons enigste manier van politieke deelname, om in die strate te staan en jil, agter rasieleiers aan wat net so min weet van regeringsake as die mense wat vir hulle stem. Dis tog te komieklik om te sien hoe Witmense probeer toyi-toyi. Hulle dink dis ‘n dans, maar hulle sal nog leer mars.
Vir nou, wag ons mos op ‘n profeet of iets. Ons wag op Reg, en Geregtigheid. Ons is tog so bly die ANC het ‘n ‘Good Governance’ kontrak geteken met die Wêreldfonds. ‘n Mens moet tog soms wonder waar’s die lyn tussen ‘wag op Godswil’ en op jou agterent sit en bokkerol doen. Blykbaar sal geloof ons eendag laat weet wat presies geskrewe staan in al daai kontrakte wat ons regering teken met buitelandse sakemanne. U weet seker al dat burgerskap van ons land jou geen reg verleen om in te meng met regeringsake nie, of hoe?
Tensy jy natuurlik ‘n Globale sakeonderneming is. Het u al die definisie van “globalisasie” gaan opkyk? Hy lees “...besigheid het toegang tot die regering op alle vlakke...” . Op alle vlakke. Alle vlakke. Ek en jy mag nie eens op die pavement klim as ons toyi-toyi nie. Daar is vreeslik baie beskerming vir die Vryemark en Sy trawante voorsien. Die hele grondwet berus basies op die beginsel van die Heilige Belegger, voor wie geen steen ter steuring van sy voetgang gelaat sal word, oppad na ‘n Groeiende Ekonomie.
As u nog nie ons vertaling van die sogenaamde Protokolle gelees het nie, sal ons die spesifieke verwysings probeer merk. Die werk is nog nie klaar nie, maar ons beloof die eerste deel van ons “Opgedateerde SA Grondwet, en Ekwivalente Konkordansie met die Protokolle van Sion, as Riglyn om Moderne Slawerny te Verstaan” binnekort. Dit beloof om nogal grappig te raak...